Successfully reported
+17

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied ongekunstelde, plattelandse verblyf wat deur die kronkelende pieke van die Langeberge omring word. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat 'n blaaskans buite die stad soek.

Die huisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet om hul eie slimkaart saambring aangesien die kanale beperk is.

Buite is daar 'n braai-area waar gaste kan kuier. Swellendam se middedorp is net 12 km ver. Die Overberg-streek is een van die gewildste streke in die Wes-Kaap as gevolg van die maklike ryafstand vanaf Kaapstad. Dit is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en 'n ruwe kuslyn.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jana S
Besigheidsreis
5.0
Lekker veilige oornag in 'n baie mooi plaashuisie. Baie dankie. Aanwysings na die venue so duidelik. Omdat ons na donker daar aangekom het, is ligte v...
Sien meer
Jul 2025
Marie-tinka O
5.0
Rustig, mooi omgewing. Pragtige ligging, lekker so tussen die plase. Mooi uitsig op die berg. Blyplek is lekker gesellig, ruim en goed ingerig.
Jun 2025
Louis F
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike klein wegbreek plekkie. Heerlik gebly. Net te kort. Oulikste klein kothuisie om te ontspan. Ander eenhede taamlik naby geleë, maar gaste was ba...
Sien meer
Apr 2025
Mico A
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxing, fresh air, peaceful. Peaceful, able to unplug from hectic family life for a few days.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het. Heerlike atmosfeer en stilte!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b336d3e2e8275195d526b69c6c5f454c21373d39c3716f5634ccfe650dc4112aad64b7154bfb172e42564d5e2dbcf6658e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994827958904 20.340624020846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang