Successfully reported

Leeuwberg Plaasgastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Alan H
1 nag
5.0
Okt 2025

Perfect! Fantastic! Brilliant location, Jackie and Collin are phenomenal hosts. The house and grounds are just so interesting and relaxing after a long drive - will absolutely be back and definitely for longer than just an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Thank you, Alan, It was wonderful meeting you and your son. All the luck with the family wedding. Looking forward to meeting your family. Be safe. Thank you, Alan. Colin & Jackie. Leeuwberg Farm House.

Hermien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Geen klagtes, goeie oornag plekkie. Netjiese en skoon verblyf met toegeruste kombuis en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Baie dankie, liewe Leeuwberg gaste. So bly om julle te ontvang. Dankie vir die ondersteuning met ons plasie projek.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beleef die geskiedenis op Leeuwberg. Hoog aan te beveel. Die verblyf was 'n uitsonderlike ervaring. Die gasheer en -vrou het ons soos ou bekendes laat voel. Die hoogtepunt was die uitnodiging om se uitstallings te besoek. Dit is iets om te beleef. is 'n ware Renaissance mens. Sy uiteenlopende belangstellings en kundigheid oor soveel onderwerpe laat jou verstom. Die verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Jy kan die geskiedenis daar aanvoel in 'n rustige plaasomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Baie dankie, Wat 'n voorreg om julle te ontmoet. Voel soos familie wat kom kuier het. Dankie vir julle belangstelling en rustigheid, en dat julle die ou plaas met sy storie kon geniet. Altyd welkom.

Annette F
1 nag
5.0
Jan 2025

A beautiful and historic residence and the best hostess ever! Perfect! Very clean, comfortable and homely with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Dankie, Annette. Dit was wonderlik om jou te ontmoet en saam na die Vrouemonument te kon gaan en die uitstappie terdeë geniet. Dankie dat jy langer gekuier het en die ruskans en stilte van die werf en plaas kon waardeer. Die Vrystaat en Bloem-omgewing verwelkom jou vir die toekoms.

Peter G
1 nag
4.8
Feb 2025

Great stopover between EC and Gauteng. Quiet and peaceful, good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker en unieke plek. Lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Die plaashuis en al sy versierings en geskiedkundige foto's is iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker plaas huis. Baie mooi plaas huis net buite Bloem. Vriendelike mense en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Baie dankie liewe gaste. Dankie vir die belangstelling in die ou Vrystaat opstal en erfenis geskiedenis. Altyd welkom. Colin & Jackie.

Hannie M
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige oorslaapplek op die plaas! Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel die platteland beslis aan. As 'n plaaskind was dit vir my hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Dankie liewe gasvriende, Dankie vir julle belangstelling in die Leeuwberg plaas projek en erfenis. Dankie dat julle die Vrystaat en Bloemfontein en omgewing ondersteun. Colin & Jackie.

Abrie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Baie geskiedenisryke plek. Sal graag meer daarvan wil hoor op 'n volgende keer. Heerlik geslaap. Interessante plek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Dankie, altyd welkom. Sal 11WO en ABO toere volgende keer wys. Ook stêrre kyk by ons klein stêrrewag as oop wolke dit toelaat. Dankie vir ons plaas projek ondersteuning. Leeuwberg plaashuis groete.

Sasha C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely. Everything was wonderful! Even had a private tour of their fantastic war museum. A beautiful, charming old farmhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Leeuwberg Plaasgastehuis
Thank you for staying on the old farm and enjoying it. Always welcome. Private tour on your next stopover. Stargazing also available. Greetings, Colin & Jackie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Leeuwberg, Off the N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f5c798c3e28d6d34f5c319a2abe78057da2a5666273c371f10cbe74809d6ad507c4475fc7b8e8114fb5bcf2370043a9457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang