Successfully reported
+19

Leeuwberg Plaasgastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Leeuwberg, Off the N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwberg Plaasgastehuis bied verblyf in gerieflike kamers in die historiese plaashuis net 26 km vanaf Bloemfontein.

Gaste kan kies uit kamers met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en driekwartbeddens. Gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste deel ook 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n binnebraai-area. Etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sonkamer of die sitarea met 'n binnenshuise kaggel ontspan. Albei leefareas het TV's.

Die groot tuin het 'n swembad en gaste kan die braaigeriewe en boma gebruik. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Leeuwberg Plaasgastehuis dien as 'n Tweede Wêreldoorlog-museum en ontbyt kan by die Onze Rust Restaurant op die plaas langsaan geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Alan H
5.0
Perfect! Fantastic! Brilliant location, Jackie and Collin are phenomenal hosts. The house and grounds are just so interesting and relax...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Hermien S
Saam met lewensmaat
5.0
Geen klagtes, goeie oornag plekkie. Netjiese en skoon verblyf met toegeruste kombuis en braaiplek.
Aug 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Beleef die geskiedenis op Leeuwberg. Hoog aan te beveel. Die verblyf was 'n uitsonderlike ervaring. Die gasheer en -vrou het ons soos ou bekendes laat...
Sien meer
Mei 2025
Annette F
5.0
A beautiful and historic residence and the best hostess ever! Perfect! Very clean, comfortable and homely with all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Desmond K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plaas huis. Baie mooi plaas huis net buite Bloem. Vriendelike mense en veilig.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Leeuwberg, Off the N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Gaste dink Leeuwberg Plaasgastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Leeuwberg, Off the N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f5c798c3e28d6d34f5c319a2abe78057da2a5666273c371f10cbe74809d6ad507c4475fc7b8e8114fb5bcf2370043a9457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang