Leeuwenbosch Shearers Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R3 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeuwenbosch Shearers Lodge is in die Amakhala-wildreservaat op die N2 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Makhanda (Grahamstad) geleë. Shearer's bied 'n ideale basis vanwaar u die omliggende gebiede van die Oos-Kaap kan verken. Addo Olifant Nasionale Park is net 30 km weg; die 1820-setlaarsmonument in die historiese Makhanda (Grahamstad) net 30 minute se ry langs die N2-hoofweg, en die Born Free Predator-rehabilitasiesentrum is 10 minute vanaf die Leeuwenbosch-hek.
Verblyf word gebied in 4 kontemporêre suites wat uit die skadu van 'n breë stoep uitkyk oor rustige tuine. Elkeen van die suites kan 2 volwassenes akkommodeer en die spesiale gesinsuite het 'n slaapbank wat as 'n ekstra bed gebruik word, perfek vir 'n gesinssafari.
Leeuwenbosch Shearers Lodge bied 'n huislike Oos-Kaapse ervaring wat aandete en ontbyt insluit. Wildritte in die Amakhala-wildreservaat is teen 'n ekstra koste bespreekbaar. Die pragtige strande van Kenton-on-Sea en Port Alfred is maklik bereikbaar vir 'n dag op die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lion Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 165
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Gaste dink Leeuwenbosch Shearers Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang