Leeuwendal Bliss
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Derwent Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeuwendal Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Geleë aan die voet van Tafelberg en binne loopafstand van Kloofstraat, bied dit die perfekte mengsel van gemak en gerief, met maklike toegang tot kafees, restaurante en stadsbesienswaardighede.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en albei badkamers is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Toegewyde werkruimte word ook voorsien vir diegene wat werk moet inhaal.
Die leefarea lei na 'n ruim balkon, perfek om die pragtige omgewing te geniet terwyl jy jou oggendkoffie of 'n aandglas wyn geniet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 55
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 3 Derwent Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeuwendal Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Derwent Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang