Leeuwenvaal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Leeuwenvaal bied oornagverblyf in gestruktureerde tente op die oewer van die Vaalrivier in Renovaal, Viljoenskroon. Dit is net 180 km vanaf Johannesburg en 51 km vanaf Potchefstroom geleë en is ideaal vir gaste wat in 'n rustiger omgewing wil ontspan.
Dié verblyf het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hooftentstruktuur is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede tent het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat binnehof op die oewer van die rivier wat buitemeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
- Gaste dink Leeuwenvaal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Vaal Avenue, Renovaal, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang