Successfully reported

Leeuwfontein Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtige plek. Dit was vreeslik lekker, ons sal beslis die plek aanbeveel vir ons vriende. Ons sal ook beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Better than expected. The pictures don't do justice. The place is beautiful and truly serene. The owner is also very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Excellent. Excellent. Very happy with the accommodation. Lovely views and awesome facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keneilwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful and fun experience. We enjoyed our stay at the guest house; we will definitely come back again in summer. We had a fun experience; the place is peaceful. The jacuzzi was cold though. Other than that, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busi M
1 nag
5.0
Jun 2025

Very beautiful, clean, neat and scenic view. The owner must just fix the geyser. Apart from the cold water experience, in this cold weather, which was obviously frustrating, other than that, the place was amazing, livestock all around the yard, scenery, clean rooms and value for money. I would definitely come back on condition that they provide proof that there's hot water to shower with. The admin of boiling water to bath was a nightmare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keira
Leeuwfontein Guest House
Thank you for the feedback, I can assure you that the problem is sorted out.

Rachelle B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome! Ons het dit baie geniet. Ons het drie Yorkies saamgevat en ek weet nie of hulle of ons dit die meeste geniet het nie. Dit is elke sent werd en ons hoop om binnekort weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlik en definitief 'n juweel van 'n plek. Was 'n heerlike naweek. Baie goed ontvang en hulle was heeltyd beskikbaar om ons te help. Vreeslik rustig, baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy F
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Netjies en het alles wat jy benodig. Dit is so mooi, rustig, netjies en soveel meer. As jy lekker wil rus en die natuur sien, is dit die plek. Alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle A
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Great relaxing stay. Thank you, we truly had an awesome time. Your place is clean and had everything we needed for our stay. Your prompt response made all the difference, thank you. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 920
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Losberg Road, Leeuwpoort Farm 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040b5ec0fca7bab1864fb37d0b6759fae7348cc71c577bc5f4f762d5fc40ff0ace32ac71ebcac65d6fd73104a475b6fb2883?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 10 mense 38 5 1 5 Losberg Road Leeuwpoort Farm 356 IQ 2521 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.478182242768 27.541503769097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang