Successfully reported
+6

Leeuwkuil

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift Road, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Leeuwkuil is naby Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en kan tot 16 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is aparte, gemeenskaplike ablusiegeriewe vir mans en vroue met verskeie warmwaterstorte en aparte toilette.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n ingeboude braai, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n groot etenstafel met oorgenoeg sitplek.

Daar is 'n aparte onthaalkamer, wat voorheen 'n melkskuur was, en bied 'n pooltafel, veerpyltjiebord, kroegarea en badkamer.

Buite is daar 'n boma waar gaste lekker vuur kan maak en onder die sterre kan saamkuier.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Leeuwkuil is op 'n wildsplaas met talle wildsbokspesies geleë en bied gaste groot ruimtes om te stap, draf, fietsry en verken.

Besienswaardighede in die omgewing sluit 'n verskeidenheid spanbou-aktiwiteite, Mampoer-proeë by Schoemanati, die Venterskroon Inn-restaurant, 4x4-roetes en visvang in die Vaalrivier in. Die eienaardige dorpie Parys is 40 km ver.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sumé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Schoemansdrift Road, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Leeuwkuil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift Road, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ef6773381b85d8a7fc400fe9050b2ce8d67f3382b6054d34987454f3ea255793b49049778fe0790765c0276588005e245c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 16) 3 5 1 5 Schoemansdrift Road Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.823885067323 27.166744505015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang