Lefokeng Bush Camp
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Lefokeng Bush Camp, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lefokeng Bush Camp is in Gauteng se enigste Groot 5-wildreservaat, die Dinokent Wildreservaat, geleë. Dit bied 'n bosveldkampervaring wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is ook net 35 minute noord van Pretoria.
Gaste kan kies tussen 5 kampstaanplekke met elektrisiteit wat elkeen tussen 6 en 8 gaste kan akkommodeer, of 8 kampstaanplekke sonder elektrisiteit wat elkeen 4 of 6 gaste kan akkommodeer. Gemeenskaplike ablusiegeriewe wat bestaan uit 4 badkamers met gasgeisers, storte, wasbakke en toilette is beskikbaar. Elke staanplek het ook braaigeriewe.
Die kamp het 'n gemeenskaplike swembad met 'n lieflike uitsig oor die omliggende bosveld. Vir groepbesprekings is 'n gemeenskaplike vreugdesvuurarea beskikbaar waar gaste lekker kan saamkuier met die gebrul van leeus in die agtergrond.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lefokeng Bush Camp, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Gaste dink Lefokeng Bush Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Lefokeng Bush Camp, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang