Successfully reported
+13

Lega-Sea Akkomodasie

  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 740 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Lega-Sea Akkommodasie is 'n lieflike selfsorghuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Dit bied 'n see-uitsig en is net 300 m vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n groot gesin.

Hierdie huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike houtdek met sitplek en braaigeriewe. Gaste kan die kuspaadjies verken en voëlkyk. Daar is restaurante en trekpleisters naby, soos Diaz Museum in Mosselbaai en die Kangogrotte in Oudtshoorn.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debby V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful family stay! Great host, sea views and walking distance to the beach. We had an absolutely wonderful stay at Lega-Sea! The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ethan J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, baie spasie en lekker. Ons het ons kuier baie geniet.
Aug 2025
Adri K
Saam met vriende
5.0
Rustig, stapafstand van die strand en puik see-uitsigte. Baie vriendelike gashere. Hulle het ons by die lughawe opgetel en seker gemaak ons kom niks k...
Sien meer
Jul 2025
Marius G
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig bo verwagting, skoon, netjies en net 'n amazing plek. Amazing akkommodasie, baie skoon en alles wat nodig is, is daar, ten volle toegeruste hui...
Sien meer
Apr 2025
Marietjie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier, het soos 'n eie huis gevoel! Uitstaande akkommodasie en gasvryheid, en sal beslis weer besoek en vir alle vriende en familie aanbevee...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lega-Sea Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 740
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 740
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 740
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belman Street, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a830ab63def24c273149e8f3185f1ca45162cf846d4e75f8282c8645e87934375e471d539b10c9879a0fbefba6559d6844c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 9 mense 13 5 1 5 2 Belman Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048534943986 22.315737646033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang