Legodimo Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ingwenya Avenue, 606 Portion, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Legodimo Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Dullstroom, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Sentraal geleë, is die huis binne loopafstand van gewilde restaurante, oulike winkels, kunsgalerye en vlieghengelplekke, wat dit die ideale basis maak om alles wat die omgewing bied te verken.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede 'n bad het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Buite spog die huis met 'n tradisionele Suid-Afrikaanse boma, ideaal vir aande om die vuur onder die sterre. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Ingwenya Avenue, 606 Portion, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ingwenya Avenue, 606 Portion, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang