Lehiel Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lehiel Guesthouse bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ook vir B&B bespreek kan word. Die eenhede is in 'n stil deel van Lichtenburg in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornag-akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid geriewe.
Die akkommodasie by Lehiel Guesthouse bestaan uit 10 eenhede wat ten volle gemeubileer is. Elkeen van die eenhede beskik slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenhede sluit ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
'n Smullekker ontbyt kan bestel word by die bestuur en in die eetarea genuttig word. Ander heerlike maaltyd kan ook gereël word sowel as 'n wasgoed- en skoonmaakdiens. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir voertuie beskikbaar. Ons is verder net 'n kort entjie se ry van winkels en restaurante, 4x4-roetes en ander aktiwiteite en geriewe af geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Amaris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Lehiel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Scholtz Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang