Successfully reported

Leisure Bay Villa 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie stil en rustig. Baie stil en rustige vakansie gehad. Die huisie is ten volle toegerus. Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlike gerieflike verblyf. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Woonstel is oop en ruim en besonders goed ingerig. Baie aandag gegee aan die kombuis en toebehore, kon selfs muffins bak, want daar was 'n pan. Braai area ook goed uitgelee. Dankie aan die eienaar, en wat die eenheid bestuur. Baie vriendelik en behulpsaam en het ook aan ons drinkwater voorsien toe die hele gesukkel het met water. Dankie vir die skoonmaak van die eenheid. Ons sal definitief weer gaan kuier. Het dit baie geniet en TO Strand is 'n uitstekende vakansiebestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Loriaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1299 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64cef9ebe325c40ef5b4a6be59aca5b4c0885caf63b762e14f2476aa5c6e096724e4f54b4da3565840bba3b16fc2d403072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1299 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.026847738531 30.234023536896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang