Successfully reported

Lekke By Die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike blyplek met uiters behulpsame eienaars. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie, ons waardeer mense soos julle. Mooi bly.

Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ongelooflik natuur mooi! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die beste keuse ooit in Danabaai! Ons huisie langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit is wonderlike nuus, baie dankie ons is so bly julle het dit geniet.

Christel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik en ontspannend. Die eenheid was so skoon, netjies en volledig toegerus. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Dit is dierbaar van julle en dit was 'n plesier met julle hier. Ons is bly julle het die vinnige wegbreek geniet. Groete Lekke by die See

Anne-marie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Asemrowende uitsig. Mooiste uitsig! Sal vir seker weer daar oorbly. Baie sentraal en verseker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Sien gou weer. Mooi bly.

Reinette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Excellent. Our stay was fantastic, the place excellent and definitely a place where you and your family can spend time together. Our host went out of their way to make us feel welcome and the service, the house was just what we needed for the weekend. Well done to Lekke By Die See, you are tops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie liefste Reinette. Dit was 'n plesier met julle hier gewees. Julle is awesome mense. Groete Hannelie en Wynand

Jean-marie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lieflik, skoon en veilig. Baie goed ingerig. Gasheer is fantasties. 10 uit 10 absoluut wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Ahh dankie liefste Jean-marie, dit was so lekker om julle te verwelkom. Ons is baie bly julle het julle tyd geniet hier by Lekke by die See. Mooi bly Hannelie & Wynand

Sharon H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The host was so lovely! We had a wonderful stay. The host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Hi Sharon Baie dankie en dit was net 'n plesier met julle hier by ons. Dankie vir jul netheid. Ons waardeer dit opreg.

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Nice and beautiful. It was very nice and the place is very beautiful and the host is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie liefste Michelle, ons is bly julle het van ons plekkie gehou. Baie dankie - dit is so lekker om 'n skoon en netjiese plek terug te ontvang. Veilig wees en hoop om julle gou weer te sien.

Eloise Chrisanda Dawids D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Perfek. Die kuier by die see was fantasties. Alles was puik. Die gasheer en dame was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Sal jul beslis vir almal aanbeveel. Mooi bly!

Rozelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely stay, would recommend to everyone. Very lovely place. Equipped with everything needed. Friendly, very helpful host. Perfect location. Clean, beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lekke By Die See
Baie dankie julle, dit was lekker om julle hier te hê. Groete tot ons weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 332 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 2570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955444 22.0348986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang