Successfully reported

Lekke By Die See

Lekke By Die See 1
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek, bordspeletjies en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien. Buite is daar 'n braai-area waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lekke By Die See 2
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Lekke By Die See 2 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in die boonste gedeelte van 'n dubbelverdieping-houthuis op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Dit kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n haardroër, 'n waaier en kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en kas spasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n lugbraaier, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv, Netflix en Showmax. WiFi-toegang word voorsien. Daar is 'n kaggel vir die koue winternagte en 'n omskakelaar vir beurtkrag. Die eetkamer het 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n vermaakarea met gemaklike rusbanke, 'n dagbed wat ook die slaapbank is vir kinders, 'n veerpyltjiebord en bordspeletjies. Die waskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en strykplank. Op die buitedek is daar 'n tafel met stoele, 'n braaitrollie en Weber-braai. Daar is 'n swembad en tuin. Die eiendom is omhein en honde is welkom.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
ShowMax
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Kinderboeke en -speelgoed
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Stroomdienste
ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 332 Flora Road, Dana Bay, Mossel Bay, 2570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfc96e0b0c74358e79a099b8e4a01cee4daf1e24e4d23bc5cc5f0455b6dee02c5c7c5227c7a26b1a48b6771d268c6a9d6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 332 Flora Road Dana Bay 2570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955444 22.0348986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang