Successfully reported
+36

Lekke Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 A Main Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekke Rus is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Albertinia. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Die kombuis lei na die knus sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek by die verblyf. Die omliggende areas sluit Mosselbaai, Stilbaai, Gouritsmond en Jongensfontein in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 20 A Main Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 A Main Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12788b0497fa51f3f0b5ff900f5fc92dc3c210d2d58074b12cdea1914c4325fe6e8eeb26d4e1c5e07990988a0da0b86ced7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 20 A Main Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20392305131 21.592082602447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang