Successfully reported
+19

Lekke Uitsig Ini Kaap

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafelberg. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die middestad van Kaapstad.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond wat ook 'n konveksie-oond is, 'n induksiestoof, 'n SMEG-yskas, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike leerbank.

Die sitarea lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die stad en omgewing bied. Gratis, vinnige WiFi word ook in die woonstel voorsien, en daar is veilige parkeerplek binne 'n motorhuis vir 1 voertuig.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NThiMjkxLTJjOTUtNDJkYS04NzQwLTFjNjQwNzkyYmMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4) 9 Warren Heights, 9 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.931200509041 18.404524238623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang