Lekker Kiep
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekker Kiep bied oornag- en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Lady Grey, in die voorheuwels van die Drakensberge geleë.
Daar is 'n hoofhuis en 'n drive woonstelle met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne .. Die hoofhuis het 'n volledig toegeruste kombuis en die woonstelle het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Parkeerplek is in die erf beskikbaar. Lady Grey is bekend vir sy buitelugaktiwiteite, insluitend voetslaan, voëlkyk en forelhengel. Gaste kan ook die dorp se geskiedkundige geboue verken en die bekoorlike kleindorpie-atmosfeer inneem. Verder spog hierdie area met natuurlike skoonheid en bied 'n rustige verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Anelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Lekker Kiep het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang