Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Cindy-lee P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Comfortable and enjoyable. We are highly satisfied with the stay at Lekker Rus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silas J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie rustig en netjies. Veilige area. Plekkie is ruim en die area is baie rustig. Het heerlik geslaap en die stilte van die omgewing was baie goed. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Vriendelik en gasvry. Vriendelik en gasvry. Sal hulle ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Rustig, skoon. Leon was baie vriendelik en ons kamer was elke dag mooi netjies skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Goeie oornag kamers. Lekker gebly. Rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Hou daarvan dat dit bietjie uit die dorp is, en jy nie karre hoor nie. Het baie lekker gebly, beddens het elektriese komberse en die kamers het 'n groot stort met aparte bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Waarde vir geld verblyf in 'n rustige plaas atmosfeer. Mooi, skoon en moderne verblyf buitekant die stad. Die pad na Lekker Rus het heelwat slaggate. Die badkamer is modern en goeie kwaliteit matrasse. Die gasheer was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Baie gerieflik en skoon vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang