Successfully reported
+22

Lekker Rus

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Vorster Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekker Rus is 'n nuut opgeknapte selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Dié eenheid is perfek vir 'n paartjie of individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.

Die ateljeewoonstelletjie het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en ingeboude kaste.

Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar. Lekker Rus is naby besighede, winkelsentrums en hospitale geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
We have finally found our special place in Bloemfontein. We have tried out a few places in Bloemfontein. Finally found Lekker Rus. It's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tharina N
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and well equipped. Beautiful and well equipped unit in a quiet area. Hosts are very friendly. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Roux V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gebruik maak van die woonstel! Pragtige en baie gerieflike woonstel. Die eienaars was gasvry en het seker gemaak dat ons gemaklik i...
Sien meer
Aug 2025
Danielle P
Saam met lewensmaat
5.0
Keurige oornag plek en ons het lekker gerus. Sien sterre.
Jul 2025
Carla W
Saam met lewensmaat
5.0
Hospitable and friendly. We were welcomed by the host in person. Excellent accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Vorster Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Vorster Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang