Successfully reported

Lekkerbly Self-catering Chalets

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very comfortable. Stay was good. Very hospitable host and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Een nag oorgeslaap en alles het aan ons vereistes voldoen. Puik, rustige nagrus gehad, alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker stil. Beste waarde vir geld tydens ons onlangse 5 aande oornagtoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons sal geen ander plek kies as ons weer in daardie omgewing moet oornag nie. Ons het heerlik gebly. Dis een van die beste selfsorg oornagfasiliteite waarin ons nog ooit oorgeslaap het. Absoluut alles wat benodig word, is daar. Alles is silwerkoon en keurig. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Soms is die beste plekke nie altyd ver van jou af nie, maar net om die draai. Ek sal dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het vir een nag oornag, was meer as genoegsaam vir ons behoeftes. Baie lekker gebly, alle geriewe gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvrye, netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hul sien my definitief weer. Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Lekkerbly Self-catering Chalets
Beste Elzet, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n positiewe resensie te los. Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer!

Abraham B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik gebraai op die stoep en wonderlike gasvrou! Veilig, aangenaam, rustig, skoon, vriendelike diens, netjiese tuin en alle geriewe beskikbaar. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Lekkerbly Self-catering Chalets
Beste Abraham, baie dankie vir jou resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle julle tyd by ons geniet het in die Boesmanland. Ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer!

Enalien S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Alles wat ek kon verwag vir oor 'n verblyf. Ja, beslis definitief aan te beveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Lekkerbly Self-catering Chalets
Beste Enalien, baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle, julle tyd by ons aangenaam gevind het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Truter Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250c39356a56f7826824e99c15055f029fdcbc50420be538f3e31fc584dd871d04942388c2825feace78e007bb6550999a7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Truter Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.131210606396 19.398162066936
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang