Successfully reported
+54

Lekkerdoeks

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerdoeks bied 3 verblyf-opsies wat op die eienaars se eiendom in George geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Lekkerdoeks is 'n 1-slaapkamer-eenheid, geskik vir 2 gaste, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang, en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Dit het 'n koningingrootte en 'n klein bed vir 'n kind. Gaste van hierdie kamer het toegang tot 'n privaat en aparte badkamer. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat as 'n bed vir 'n kind kan dien. Die eenheid het ook 'n kombuisie en ontbythoekie, toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en eetgerei.

Love@Home is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.

Doendinge in die area sluit die pragtige Outeniekwaberge, staproetes, bergfietsry en visvang in. Die wêreldbekende Fancourt-gholfbaan is 2 km hiervandaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wian J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Baie lekker plek, goeie mense.
Aug 2025
Colin T
5.0
Altyd lekker om by Lekkerdoeks oor te bly, gerieflik geleë. Altyd lekker om by Lekkerdoeks oor te bly, gerieflik geleë. Jeanine is 'n uitstekende gasv...
Sien meer
Jul 2025
Ashmeralda W
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis weer gaan. Dit was baie netjies en pragtig.
Mei 2025
Morag G
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. We loved our overnight stay at Lekker Doeks. The host was so friendly and accommodating. The room was really beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hennie K
5.0
Groot woonstel, stil area, naby alles. Heerlike verblyf, super vriendelike diens en genoeg diere om jou te laat voel jy bly nie in 'n dorp nie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Willow Road, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang