Successfully reported
+13

Lekkerdraai Akkommodasie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R31, Sandbad Farm, Korannaberg, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekkerdraai Akkommodasie is 'n knus gastehuis in 'n rustige area net langs die R31 ongeveer 61 km vanaf Van Zylsrus. Die huis bied gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisigers of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Verblyf word aangebied in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 4x4-roetes vir avontuurlustige gaste en braaigeriewe sodat almal lekker saam in die rustige omgewing kan kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Off the R31, Sandbad Farm, Korannaberg, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdraai Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R31, Sandbad Farm, Korannaberg, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce4fd840613aceab55615831096052b1b753d891d45f85bcd657428131935faa6799db93863f41a18f9ed19a4749125bbc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off the R31 Sandbad Farm, Korannaberg 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.097173 22.531318
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang