Successfully reported
+21

Lekkerkry Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerkry Lodge bied gemaklike verblyf op 'n werkende skaap- en beesplaas ongeveer 50 km buite Middelburg in die Karoo. Ideaal vir diegene wat vir 'n paar nagte uit die besige stad wil ontsnap om die rustigheid van die Karoo te geniet.

Verblyf word aangebied in 3 gestruktureerde tente, waarvan 2 2 gaste akkommodeer, en 'n gesinstent vir 5 gaste. Elke tent het gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke tent sluit ook tee- en koffiemaakgeriewe en kasruimte in.

Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea en oordekte braai-area met 'n pragtige uitsig oor die ikoniese landmerke: koffiebus en teebus. Gaste kan pragtige stap- en bergfietsrygeleenthede geniet, sowel as voëlkyk.

Hierdie eiendom het toegang tot gratis WiFi, sonkrag en gasstowe en geisers en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie. Voertuie met hoë grondvryhoogte is nodig om die eiendom te bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dominique M
Gesin met klein kinders
5.0
Kort en kragtig. Verblyf lekker en netjies. Dak raas ongelooflik as die wind waai en die geiser maak nie konstant warm nie.
Okt 2025
Linda S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place, will definitely come back. We had a lovely stay. Very friendly service, nice and clean. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tharien V
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo hidden gem. Frieda and Len were amazing hosts, everything was neat and clean. The kudu pie was amazing and Krissie's roosterkoek ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Braam S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerkry se dit als. Baie mooi en rustigheid vanself. Baie goed toegerus. Sal vir seker aanbeveel.
Des 2024
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerbly by Lekkerkry. Ons verblyf by die afgesonderde plaaslodge was ongelooflik. Die diens was bo verwagting en die natuurskoon van uitgestrekte Ka...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lekkerkry Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R56, Beeste Kuil Farm 30, Portion 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec159ee29a20cba1e9d2057191faa64b5bb5da48b6b03977e585cea8675741849f82a1db520271f58f2e383f5245ad95ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R56 Beeste Kuil Farm 30, Portion 9 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.298967833132 25.356657207012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang