Successfully reported

Lekkerrus Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elaine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable and homely. It was a very comfortable stay. Nico was friendly and helpful. My daughter left her laptop charger at the guest house, and Nico was kind enough to call us to collect it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies en sal weer oorbly. Baie lekker, dankie en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Ja, was heerlik en veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Marie, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groete, Nico

Sharon D
1 nag
4.8
Sep 2025

Rustig, gemaklik, skoon. Ons het heerlik by julle gekuier, dankie. Was spyt dat ons kuiertjie net 'n paar ure was. Ons het alles wat ons nodig gehad het daar gekry. Groot dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon, gesellig, veilig en pragtige gastehuis. Die gastehuis is pragtig, skoon, veilig en daar is absoluut alles wat mens nodig het. Beslis 'n gastehuis 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Chantell, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Nico

Jacqueline N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beste gastehuis verblyf, ons is baie tevrede! (Lekker - Ge - Rus!). Dit het gevoel soos huis weg van die huis af. Die kamer het elke boksie "getick" en ons as gesin is baie tevrede met hoe die gasheer ons vriendelik verwelkom het, asook die heerlike atmosfeer. Dis net die mooiste plek en alles wat jy nodig het is reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Jacqueline, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Nico

Rosie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik en gerieflik. Nico het ons verwelkom en ons kamer gewys. Alles was mooi, netjies en skoon. Pragtige plek. Lyk net soos die fotos op die webwerf. Net die gras is nie groen nie . Al het ons net een nag oorgeslaap vir 'n familie by een koms, sal ek hulle weer gebruik in die toekoms as ons in daardie rigting weer gaan. Kon niks fout vind nie. Het lekker warm geslaap onder 'n elektriese kombers. Baie dankie, Nico, dat ons daar kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Rosie, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Nico

Fiona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly en dit was baie naby aan die plekke waar ons moes gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Gerieflik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Adele, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Nico

Hanri G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Groen, netjies en rustig. 'n Baie rustige gastehuis vir as jy wil oorslaap. Nico het ons vinnig gemaklik laat voel. Jou tuin bring vrede in ons harte en die groen maak ons bosveld harte rustig in die warboel van die stad. Ek is nie mal oor 'n komforter nie en sou eerder 'n duvet inner wou hê met 'n oortreksel, maar die bed slaap gemaklik en alles is netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekkerrus Gastehuis
Hi Hanri, Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groetnis, Nico

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Buiten Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c260cb6d1cb1c6449c2921f0826c8dc260179461ac48c8b374bbb1f8cff94905bd6b625bbe7ec478a383cdb8854c3e92086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 65 Buiten Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.089592167906 27.771751142939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang