Lekkerrus Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Buiten Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lekkerrus Gastehuis bied gerieflike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp.
Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed, en het 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n TV, yskas, mikrogolf en WiFi is in die eenheid beskikbaar.
Veilige parkeerplek word langs die kamer voorsien, en gaste kan na 'n lang dag op die groot grasperk ontspan.
Lekkerrus Gastehuis is 1 km vanaf Key West Mall wat verskeie winkels en restaurante bied, en 2 km vanaf die Krugersdorp Gholfklub. Krugersdorp bied verskeie doendinge soos staproetes, en gaste kan ook die Spoorweg- en Stoomtreinmuseum, die Krugersdorp-wildreservaat en die Sterkfonteingrotte besoek. 'n Verskeidenheid trou-venues is 10 km vanaf die gastehuis geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 65 Buiten Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Lekkerrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Buiten Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang