Successfully reported

LekkeRus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Burger V
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker vibe. Plek is squeaky clean. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
LekkeRus
Baie dankie. Wil altyd net die beste vir my gaste gee.

Andrea J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

It was truly a very pleasant stay. First class. I truly had an excellent stay. Very comfortable and pleasurable. One of the best accommodations in Loeriesfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker geslaap. Kon nie Netflix aan die gang kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Heerlik en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoneth M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Still en rustig. Loeriesfontein is stil en rustig. Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. 'n Waaier in sitkamer sal gaaf wees en buitelig was buite werking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco G
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Peaceful and well recommended. Excellent accommodation with everything you might need for a self-serve sleepover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
LekkeRus
Jammer dat ek julle nie self kon ontmoet nie. Dankie vir die mooi WhatsApp boodskappie dat julle my mooi en netjiese plekkie geniet het.

Hilmeree B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige atmosfeer. Lieflik gebly en baie sag geslaap. Rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
LekkeRus
Dankie, Hilmeree. Ons waardeer jou terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0e9189f754d156acf082dd26ca520b7ebbdde7372f972fb18ae7f02cc8bb99ef590faae6ca01337adf1048a4bc9a6c3cbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 Voortrekker Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.956064176945 19.44797267368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang