Successfully reported

LekkeRus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lillian M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very welcoming and friendly. Very good, warm welcoming and very friendly for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
Dear Lillian, thank you so much. It was a pleasure having you here.

Annelise B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Aangename verblyf. Ons het regtig heerlik gebly. Sal Lekkerus regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
Innige dank. Julle is net sulke pragtige mense. Hoop julle besoek weer.

Carla L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
Baie dankie, Carla, dis dierbaar van jou. Kom gerus weer.

Johan S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Die beste keuse wat jy kan maak vir oornag verblyf. Alles was 100%. As jy by 'n plek in stap en jy voel sommer tuis, dan weet jy jy gaan sommer lekker bly. Baie dankie vir die vriendelike en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
N nederige dankie, Johan. Jy motiveer my tot groter hoogtes. Sien jou weer.

Schalk O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Bedagsame en gasvrye diens ervaar. Aan al ons verwagtinge voldoen. Baie lekker gebly. Bedagsame en gasvrye diens ervaar. Aan al ons verwagtinge voldoen. Sal weer van die plek gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Gerieflik met WiFi en waarde vir geld. Lekker geslaap in 'n skoon, netjiese en goed toegeruste kamer. Vriendelike ontvangs deur Corinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
Baie dankie, Deon. Ons poog om met boere hartlikheid ons gaste hier te laat ontspan teen 'n bekostigbare prys. Kom gerus weer.

Brigitte V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Aangename verblyf. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die verwelkoming was vriendelik en Corinne was so behulpsaam met alles. Ons verblyf was regtig fantasties en ons kon regtig oor niks kla nie. Die kuiertjie was lekker en die kunswerke was vir ons pragtig. Sal die gastehuis regtig aanbeveel vir enige iemand. Dis veilig en in 'n baie stil en netjiese woonbuurt. Veral toe ons deur Vanderbijlpark is met sy vuil strate en minder aangename plekke was dit 'n lafenis om gastehuis toe te kon ry, skoene uitskop en buite by die tafel en stoele ontspan onder die sterre tot laataand. Jammer ons moes net in en uit, maar volgende keer kom ons beslis langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corinne
LekkeRus
Baie dankie. Sulke oulike gaste soos julle maak dit 'n plesier!

Rinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tien uit tien. Vriendelike eienaar. Het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja L
1 nag
5.0
Jul 2024

Sal verseker weer daar bly en ook aanbeveel. Jip, ek kan regtig nie kla oor die verblyf nie. Alles was soos verwag, goeie waarde vir die prys. Het niks meer nodig vir 'n aand of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Almond Street, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tN36R28gXa2iZBXPPFIgKWe0CWqtdMjFhguH21JFM8MYde0Nf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 19 Almond Street Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.653462 27.99768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang