Successfully reported
+48

LekkeRus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Almond Street, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LekkeRus is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige woonbuurt Drie Riviere in Vereeniging. Die dorp skuil op die oewer van die Vaalrivier en bied 'n verskeidenheid prettige watergebaseerde sportsoorte.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 4 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en die vierde slaapkamer 'n enkelbed het. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Sommige kamers het 'n yskassie, TV met DStv, klerekas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Vaaldam, Emerald Casino, Maccauvlei Gholfklub, Vaal Buiteklub, River Square Mall en Suikerbosrand Natuurreservaat in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lillian M
Gesin met klein kinders
5.0
Very welcoming and friendly. Very good, warm welcoming and very friendly for kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Annelise B
Gesin met tieners
5.0
Aangename verblyf. Ons het regtig heerlik gebly. Sal Lekkerus regtig aanbeveel.
Aug 2025
Carla L
5.0
Veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel.
Aug 2025
Johan S
5.0
Die beste keuse wat jy kan maak vir oornag verblyf. Alles was 100%. As jy by 'n plek in stap en jy voel sommer tuis, dan weet jy jy gaan sommer lekker...
Sien meer
Mei 2025
Daleen J
Gesin met klein kinders
5.0
Die verwelkoming was vriendelik en Corinne was so behulpsaam met alles. Ons verblyf was regtig fantasties en ons kon regtig oor niks kla nie. Die kuie...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19 Almond Street, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink LekkeRus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Almond Street, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tN36R28gXa2iZBXPPFIgKWe0CWqtdMjFhguH21JFM8MYde0Nf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 19 Almond Street Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.653462 27.99768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang