Successfully reported
+36

Leliehoek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leliehoek is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis aan die rand van die Clarens en grens aan die Clarens-bewarea met lieflike staproetes. Dit is 'n rustige wegbreekplek van die daaglikse sleur waar jy heeltemal van die werklikheid kan ontkoppel om 'n welverdiende wegbreek te kry.

Die kothuis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea. Alle linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad en wasbak. Die derde badbadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het.

Die kothuis maak oop op 'n lieflike stoeparea met stoepmeubels en braaigeriewe buite. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Die verblyf is troeteldiervriendelik. Laat weet ons asseblief as jy van plan is om jou 4-been familielede saam te bring.

Leliehoek is stapafstand van die winkels en restaurante af. Clarens bied stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, vlotvaarte, en besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village, en meer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adrian G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en super rustig. Lieflike plek en uitsigte. Reg by ingang na staproetes in die reservaat. Helen het ons so goed ontvang.
Okt 2025
Ab V
Saam met lewensmaat
5.0
Net een woord fantasties! Baie, baie lekker gebly, dit is heel eenkant van die dorp geleë, reg langs die staproetes, baie rustig en doodstil. Die plek...
Sien meer
Aug 2025
Yolande L
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ongelooflik rustig, Tannie Helena baie gasvry.
Mei 2025
Duncan M
Gesin met klein kinders
5.0
Central and quiet. We love Leliehoek's location, close enough to walk to town, and right by the cycling and walking trails around Clare...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ian V
Saam met vriende
5.0
Corner of heaven. Spacious. Quiet. Historical. Clean. Comfortable. A bath! Lamp! Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Leliehoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 70 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang