Lemberg Wine Estate
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R450R300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lemberg Wynlandgoed bied bekoorlike verblyf op 'n privaat wynlandgoed in Tulbagh, perfek vir 2 tot 4 gaste wat 'n rustige wegbreek in die skilderagtige Kaapse Wynland-streek soek.
Die landgoed beskik oor 'n verskeidenheid kothuise, elk gemeubileer met gemaklike beddens en toegerus met en suite-badkamers wat 'n stort, bad of slegs 'n stort insluit.
Sommige eenhede het geriewe soos 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in WiFi en 'n DStv-sakepakket. Gaste kan 'n braai-area voor die eenhede geniet, met parkering naby beskikbaar. Boonop sluit u verblyf 'n gratis wynproe in. Lees asseblief die beskrywing en geriewe van elke eenheid sorgvuldig deur voordat u u bespreking maak.
Daar is ook 'n dam beskikbaar waarin gaste welkom is om te visvang, bring asseblief 'n visstok en aas en gaste kan op eie risiko swem.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemberg Wine Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang