Successfully reported

Lemoenfontein Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gawie & Erna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik om die Karoo op so 'n stylvolle wyse te kon ervaar. Uitstekende geriewe en baie goeie diens. Die Karoo natuur en sterrelewe is uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Old world Karoo charm. Lemoenfontein is always our preferred stay over in Beaufort West. Very friendly staff and management. Made a special arrangement for us to accommodate our two dogs in the living room close to a fireplace during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfek geleë om reis op te breek en daar oor te bly vir die laaste deel na Kaap. Dis 'n juweel, goed geleë en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie goeie ligging, vriendelike personeel. Het lekker gebly, etes goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Kamer parkeerplek en area waar ons was, het baie netjies gelyk en die staf ook. Alles was 100%. Ek voel net die kos wat mens betaal, is nie die geld werd nie. Een stukkie hoender met slaai, sop en malva poeding vir R450,00, dit is regtig buitesporig. My ete wat ek vol geboek het, was so 19:30 in die kroegarea. Met my opskep was die meeste van die kos alreeds geneem, soos groente en ook aartappels wat ek nie kon eet a.g.v. geen wat in opskepbakke was. Weereens, dit laat nie 'n goeie indruk nie. Staf baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtige omgewing. Luukse en gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is baie gerieflik en luuks. Die omgewing is pragtig. Ons het die voëls ook baie geniet. Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Llewellyn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

‘n Welkome lafenis in die Karoo. Lemoenfontein is ‘n oase, ‘n hanetree van Beaufort-Wes af. Mens kan net ontspan en rus daar. Die kamers is ruim en goed ingerig en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Ek is egter nie oortuig van die waarde-vir-geld van die aandete nie, alhoewel dit ‘n baie lekker Karoo ondervinding bly te wees met ‘n uitsig oor die vlaktes vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Great food, attentive service. Enjoyable stay, excellent food, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Uitstekende akkommodasie en staproetes. Ontbyt is te duur vir wat jy kry. Lemoenfontein se akkommodasie is van vyfster gehalte. Die lodge is baie goed geleë vir reisigers van die suide of die noorde met 'n pragtige uitsig oor die Groot Karoo se vlaktes. Die kamers is ruim, netjies en baie skoon. Ons het nie die aandete geneem nie, maar wel die ontbyt wat 'n teleurstelling was vir die prys daarvan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenfontein, Off N1, De Jagers Pass, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YmFlNmY4LTVjYmMtNGNkMC1iMjc1LTlhY2E0MzQwODM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Lemoenfontein Off N1, De Jagers Pass 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.284157635983 22.59973526001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang