Lemon & Blue
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Roosmaryn Street, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemon & Blue is 'n bekoorlike oornagkamer met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Jim Fouche-park, Welkom. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix en gratis WiFi. Daar is ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot onderdakparkeerplek.
Hierdie verblyf is naby Goldfields Mall, wat restaurante en winkels bied, asook die Welkom Museum, die Goudmyntoer, Welkom Gholfklub en plaaslike markte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Petrie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Roosmaryn Street, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Roosmaryn Street, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang