Successfully reported

Lemon and Lime Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rachel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Home away from home. Naby aan Mediclinic en eetplekke. Die ontvangs was warm en baie vriendelik. Die kamer is skoon en baie netjies. Melk en water in die yskas was 'n plus, veral as jy laat inboek en vergeet het om te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gemaklik. Lemon & Lime se location is perfek vir PRG/Grey interskole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Uitsonderlike diens. Wonderlike aand gehad met flinke diens en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilly H
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Die hele ervaring was wonderlik, almal was so vriendelik en hulpvaardig en het ons baie spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Worth booking. Wonderful staff and lovely rooms. The breakfast was really good too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Comfortable and pleasant. Bella was wonderful. The floorboards beside the bed in Room 10 are so noisy. Otherwise, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies en gasvry. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is baie netjies en die mense was baie gasvry. Die tuin is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glodel H
1 nag
5.0
Jan 2024

Superb in every way. Perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meg
Lemon and Lime Guest House
Good day Thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in the future. Kind regards

Kobus M
1 nag Saam met vriende
3.2
Des 2024

Nie lekker nie! Nie juis nie - kamers is baie oud, warm en vernield - aircon baie raserig - verskeie gebroke teëls in badkamer - bed in baie swak toestand - vermoed een kant gebroke.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Meg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 190
R 1 190 R 1 012
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 190
R 1 190 R 1 012
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R 1 190 R 1 012
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 012 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.113266703529 26.200290787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang