Lemon Tree
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lemon Tree bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n oornagverblyf vir diegene wat reis of vir korporatiewe reisigers.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.
Buite het gaste volle toegang tot 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang