Successfully reported
+30

Leopard Crest

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3193 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leopard Crest is 'n bekoorlike vakansiehuis in Marloth Park en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat bosveldverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, wasbak en buitestort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Twee van die slaapkamers het 'n glas-skuifdeur wat na 'n patio oopmaak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n leefarea in met 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n patio met buitesitplek lei.

Gaste kan gratis WiFi, onderdakparkeerplek, 'n plonspoel en 'n braai-area met buitesitplek geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chane S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plekkie in die bos. Ons het baie lekker gebly. Presies wat ons wou gehad het. Baie netjies.
Sep 2025
Henk K
5.0
Beautiful, peaceful stay with wildlife - the perfect getaway. We had a wonderful stay at this beautiful, clean, and spacious self-cater...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chanel R
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders mooi. Ons het ongelooflik lekker gebly by Leopards Crest - die huis is besonders mooi en netjies en het alles wat jy nodig het. Die diere wa...
Sien meer
Aug 2025
Rianne V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. It was amazing. We had a lot of animals at the place: kudu, wildebeest, impala, pumba's. The kids loved it. Even inside the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Gerda C
Gesin met tieners
5.0
Lekker geslaap, heerlik gekuier, goed gerus! Ons het dit verskriklik geniet en die plek was voorwaar ideaal en netjies.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 102

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3193 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Leopard Crest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3193 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cfaaff0e7a9c9bcbdf39336331fbb920e59f6dba45e508c7a27084759668977c1ec05b166ebe8d387c85d32fda69ef46f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 3193 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.33777 31.80423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang