Leopard Mountain Safari Lodge
Beskrywing
Elke goed ingerigte, klip- en grasdak-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, 'n groot grimeerarea en 'n oop stort met 'n uitsig. Elke suite is lig en ruim en het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke luukse suite het 'n privaat balkon, buitestort, 'n hangmat en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n aparte bewaringsfooi van R175 per persoon is wat gaste moet betaal per nag. Die fondse wat uit hierdie fooi verkry word, sal deur die Manyoni Private Game Reserve gebruik word om die fauna en flora te bewaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manyoni Private Game Reserve, 61 km from Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang