Successfully reported

Leopard Tree Corner

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie privaat kamer met lugversorging het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Hierdie kamer het ook gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer met lugversorging het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het ook gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n lieflike balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers Street, 2 Leopard Tree Corner, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837535fd5d58eae60f40eda55595e70c364b98a05681d8ee4dbe0df65d6892aa5ebf92eba1a479ed67426f707f8b81eaa8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 De Villiers Street 2 Leopard Tree Corner 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.905105049914 19.113394854631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang