Successfully reported
+18

Leopard's Kloof

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 105, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard's Kloof is diep in die berge in 'n afgesonderde vallei in Wolwehoek Privaatreservaat geleë en bied 'n unieke bosveld-ervaring. Dit is heeltemal buite die rooster en privaat, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n romantiese wegbreek aangesien die kajuit 'n houtbrandbad het.

Dié hut het slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed wat met gehaltelinne toegerus is. Hierdie kamer bederf ook met 'n in-kamer-bad sowel as 'n en suite-wasbak en toilet. 'n Buitestort is beskikbaar asook handgemaakte seep en organiese lyfprodukte gemaak met fynbos-essensiële olies word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die sitkamer 'n gemaklike Chesterfield-bank en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Warm komberse is ook beskikbaar.

Dié leefarea maak oop op 'n omvou-houtdek met 'n tafel en stoele asook 'n hangmat waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle oor die bosveld uitkyk. Een van die paadjies lei na 'n privaat braai-area en 'n ander paadjie lei na 'n lieflike borrelbad waar gaste saans 'n skemerkelkie kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Ligging

  • Farm 105, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 105, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0933bb1fbab45d9526323b0bf1108e9452b2f3fde8043bd53e9761315129ce46396834eb1e51defcc83782fcbd5ec58c9f68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2) Farm 105 Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.690852178309 19.896712168567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang