Successfully reported

Leopardsrock Bush Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lourette U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Heerlik gerus in die natuur. Alta was so behulpsaam en uit haar pad gegaan vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Dit was absoluut 'n voorreg om julle te kon akkommodeer, veral omdat julle so ver gereis het. Ons sien uit na julle volgende bymekaar kom. Bosveld groete

Marike S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ons was 'n paar vriendinne wat saam weg was. Dit was absoluut fantasties! Absoluut fantasties! Sal definitief weer teruggaan! Skoon, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
So bly julle het die "Girls Weekend" geniet. Net lank genoeg om batterye te herlaai en die jaar weer in die oë te kyk. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie, dalk saam met die manne? Bosveld groete

Cobus W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Pragtig! Ons groep vriende het baie lekker daar gebly. Sou nooit kon raai dat dit so ongelooflik mooi daar is nie! Sal definitief wil teruggaan - perfek vir twee of meer gesinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Cobus. altyd lekker om sulke gawe gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie in die Bosveld.

Roger M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Awesome. The villa was very comfortable. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderlike naweek saam familie. Baie lekker gekuier saam familie. Huis is wonderlik, alles wat jy kan nodig hê, is daar. Baie mooi uitsig en die diens is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Jenny. Dis wonderlik om sulke gawe gaste te ontvang. Sien uit na julle volgende kuier.

Gerda D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Amazing. Staff, property, view. Way better than our wildest dreams. Beautiful location with everything that is required to enjoy a break away to remember. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Luxurious value for money stay! What an excellent, relaxing stay! Spacious, clean, full of creature comforts, but in the middle of the bush! Well suited for entertainment. We were 10 people who never got in each other's way while enjoying fellowship!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Vriendelike personeel. Genoeg spasie. Pragtige verblyf. Baie lekker gebly. Genoeg spasie vir almal en die uitsig is pragtig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Lorraine. Altyd lekker om sulke spesiale gaste te kan ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ria O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Herlik en rustig! Liefflike huis met baie spasie. Die uitsig kan van oral af geniet word. Die kinders het die "pool-tafel" geniet! Ons het lekker gestap en gehardloop in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Ria. Dis 'n voorreg om julle te kon ontvang en baie bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Bosveld. Groete

Shena N
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Wonderlike ervaring in 'n pragtige huis toegerus met alles wat mens benodig. Dit is 'n wonderlike huis met baie spasie vir enige groep wat lus is vir 'n bosveld wegbreuk. Ons het kudus, vlakvarke, apies en ander bokkies gehad as besoekers by die huis. Die huis is ruim met baie spasie en alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Shena, dat julle awesome gaste is. Dis altyd lekker om te hoor dat die verblyf super lekker was. So bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete uit die Bosveld

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Zebrawalk, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe88eb2e44fd0bbd90257380008c65e0325d29938158c0d1ddcff6e82b38d224b84d02f9519db698c372dc1ab4036553ebfcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 69 Zebrawalk Leopardsrock Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.778263458102 28.290710460125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang