Successfully reported
+28

Lepha Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Huilbos Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lepha Gastehuis is in die hartjie van die bosveld in 'n stil woonbuurt in Onverwacht, Lephalale geleë. Die gastehuis bied akkommodasie in 16 ruim en gerieflike kamers en daar is 'n groot tuin met 'n sprankelende swembad. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én toeriste.

Gaste kan kies tussen dubbelkamers, gesinskamers of 2-enkelbedkamers. Elke kamer het 'n TV, 'n kluis, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste is meer as welkom om by die gelisensieerde kroeg met DStv te kuier, of by die lapa se braaiplek, of by die swembad. Gaste kan ook uitsigte oor die gholfbaan van die veranda af geniet. Daar is spesiale aanbiedinge vir naweek-verblyf, versoek gerus 'n kwotasie.

Lepha Gastehuis bedien ook maaltye op versoek. Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek. Ons is ook naby aan Ellisras en net 70 km van die Botswana-grens af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Huilbos Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Lepha Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Huilbos Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe909a5609636ff6c18b7f58ab3f53cc75889ca70d421ab33630f3dd35bcd583e00c5a857eb6813443ef98216319934c64d0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 4 Huilbos Street Onverwacht 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.687173437605 27.689545397484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang