Successfully reported

Lephalale Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Rika V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfek vir om te oornag. Skoon en netjies. Dit was perfek vir ons behoefte om net een aand oor te slaap. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Ek dink net julle moet hulle naam korrigeer op julle app. Want die naam is Lepha gastehuis. Hulle adres is ook nie korrek op julle app nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag
4.4
Mrt 2025

Baie aangenaam. Ja, was baie aangenaam. Julle moet asb. die aanwysings regmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Good relaxing stay. Friendly people. Nice room. Decent breakfast. Nice to know you have a relaxing place to stay away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jfa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons was baie vriedelik ontvang, die die verblyf was lekker. Ontbyt was uitstekend. 'n 2de kussing per persoon sal waardeur word. Baie rustige en veilige omgewing. Geen beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Personeel was supervriendelik gewees. Ons het ons verblyf geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2022

Vriendelike diens. Die venue was baie nice, maar die sms wat ons ontvang het, het verkeerde adres op gehad, Ek weet nie by wie was die fout nie die gastehuis of webtuiste nie, so ons het tyd en petrol gemors aangesien ons 10 minute gehad het om vir ons te kon kos kry. Dis die enigste ongerief gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.8
Nov 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Baie gemaklik, skoon, netjies, vriendelik. Ontvangs was baie vriendelik. Kamers was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Ellis Street, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbanx60EstOlL5CiusoDZb0AQuHYryOFrkYeft6JCvmVhC16DrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 3 Ellis Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.679931 27.73159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang