Les Chambres Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R5 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die ou Victoriaanse gastehuis is langs die hoofstraat in Franschhoek geleë, wêreldbekend vir sy skouspelagtige skoonheid, uitstekende Kaapse wyne en wêreldklas-restaurante.
Verblyf word gebied in 5 individueel versierde gastekamers wat elk tot 2 persone kan akkommodeer. Die kamers met lugversorging is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met baddens en storte of slegs storte. 'n Nespresso-masjien met komplimentêre koffiepeule en teemaakgeriewe. Gratis vonkelwyn word met aankoms voorsien, en elke kamer het 'n privaat patio met 'n uitsig oor die binnehof.
Die gastehuis is slegs 500 m van 'n verskeidenheid restaurante, straatkafees, galerye en boetiekwinkels af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Les Chambres Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang