Successfully reported
+10

Les Palmiers No 8

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96C Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers No 8 is 'n selfsorgwoonstel reg teen die strand en bied pragtige see-uitsigte van die balkon af.

Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dié kamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv en 'n Weber-braai.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig in die motorhuis en daar is ekstra veilige parkeerplek vir nog 'n voertuig. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en die kompleks het 'n omheinde swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 96C Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers No 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96C Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSwNzE85A0dCUjm8pkG8Q3zVZgXJ78Cg8UY0G9OmmhR3Dwf0XY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 96C Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.534022682465 31.221614287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang