Successfully reported

La Petite Maison de Grès

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflike mooi vintage huis. So karaktervol. Great gasheer. Die gasheer was fenomenaal. Het konstant met ons kontak gehou en voorberei op die weersomstandighede. Namens ons bespreek vir 'n fantastiese vadersdag ete. Dit is die mooiste klein huisie met soveel karakter. Alles wat jou hart kan begeer, is daar. Die beddens en linne was 'next level'. Kwaliteit is aan die orde van die dag. Het ons ontvang en sy het heeltyd met ons in kontak gebly. Ek kan die klein gem aanbeveel. Fouriesburg se mense is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Sanet, dit was 'n plesier om jou en jou familie te huisves. Julle was uitstekende gaste: aangenaam om mee te kommunikeer, baie oplettend, en het perfek na ons huis omgesien. Ons is dankbaar vir julle besoek, en julle is beslis baie welkom terug.

Monique P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great place for a peaceful getaway. This rustic-styled home is so charming and cozy! The warmth of natural materials, like wood and stone, really adds to that feeling of comfort and timelessness. The kitchen with open wooden shelves and a big wooden table made it very functional and practical. The gas stove came in handy when there was loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Dear Monique, thank you for your kind words and 5-star review of La Petite Maison de Grès. It was lovely hosting you.

Petria T
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ek kan die eenheid aanbeveel en sal graag self weer daarvan gebruik wil maak. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Die pragtige huisie is keurige gemeubileer, die beddens van hoogstaande gehalte en die beddegoed baie nuut en luuks. Die kombuis is goed toegerus en nuut. Die gemakstoele op die stoepie is voorwaar 'n aanwins. Die gratis hout vir die kaggel is baie spesiaal. Die eienaar het ons op soveel maniere bederf - dit was voorwaar 'n uitsonderlike verblyf in Fouriesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Petria en Mada, baie dankie vir die pragtige komplimente. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Imke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Puik kliënte diens! Die eienaars is baie vriendelik en het ons verwelkom met 'n persoonlike boodskap en ietsie lekker vir elke gas! Rustige en pragtige omgewing. Die huisie is goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Imke, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom en te bederf met 'n klein ietsie spesiaal. Ons is verheug dat julle die rustigheid, die mooi omgewing en die gerieflikheid van die huisie waardeer het. Julle waardering beteken vir ons baie, en ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog 'n heerlike kuier!

Magda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitsonderlike ten volle toegeruste eenheid waar jy regtig net jou klere hoef te bring. Andre en sy span het ons Ou Kersfees besonderlik gemaak. Sy aandag tot detail is ongelooflik! Van persoonlike boodskappe saam met 'n bederfie vir elkeen van ons en ons hond, tot die ys in die vrieskas saam met koekies. Melk saam met koffie en beskuit. Herlaaibare punte wat USB-C Charger en enige denkbare goed kan herlaai en nog vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Burton familie, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Baie bly julle het lekker gekuier, sien julle hopelik in die toekoms weer.

Fanus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

PuiK. Brilliant, excellent. se diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
La Petite Maison de Grès
Ons was dankbaar daarvoor om julle hier te hê. Bly jy en jou familie kon ons stukkie hemel geniet. Kom asb. weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 725
R 1 725 R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 725
R 1 725 R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 725
R 1 725 R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 De la Harpe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9285f9c9714471817068bb27028c6c36cc5ee50adcbe2036452a0c99c859d2e976ca145f28d6eab0859ff755d2602c72e59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 725 nouVanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 53 De la Harpe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.61896286905 28.209026949213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang