Successfully reported
+12

Lescalier Cabanas 305

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lescalier Cabanas 305 bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti geleë. Die woonstel bied asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon, en die kompleks het 'n direkte paadjie na die strand.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n Youtube-toepassing; gratis Wi-Fi-toegang is beskikbaar om media te stroom. Die leefarea lei na die balkon, wat 'n braaigeriewe het vir gaste om te gebruik en see-uitsigte om te bewonder.

Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Boonop bied die kompleks 2 swembaddens en hysbaktoegang tot by die eenhede. Die gebou is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neels C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent even when the unforeseen happened we were welcomed at midnight a day early. The place is well maintained with a 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Wayne E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier op die stoep. Woonstel is perfek vir 6 mense.
Apr 2025
Carla S
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Woonstel is goed toegerus met 'n kragtige lugversorger wat heerlik was. So ook elke ka...
Sien meer
Apr 2025
Louise N
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was gerieflik en gemaklik, dis by die strand en by die winkels. Ons het baie lekker gebly, dit is al ons 2de keer hier en sal weer kom. Die eienaa...
Sien meer
Sep 2024
Faith K
Gesin met klein kinders
4.6
Enjoyed the sea view and worth the rate. It was a pleasant stay, safety, close to restaurants and shopping places.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LOGNATH Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lescalier Cabanas 305 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6359bdac44062398ab9d183c5def7483921cac40574b82fdac9de65faf2403f5b5e7d061d58ec796289fc2ec3d186bfc4c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.057647077023 30.883708746165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang