Successfully reported
+12

L'escalier Cabanas 513

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road Amanzimtoti, Unit 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas 513 is 'n lieflike selfsorgwoonstel aan die strand in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n kusvakansie wil hê.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel geniet. Amanzimtoti se strand, beskerm deur haainette, is 'n entjie se stap weg. Toti Winkelsentrum is naby, en The Gallery Winkelsentrum is 5 km ver. Die woonstel is 65 km vanaf King Shaka-lughawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolande V
Saam met vriende
5.0
Had a wonderful time. We loved the view, everything you may need is in the apartment, near shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jolene L
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Die sitkamer het 'n aircon aan wat baie lekker was. Die plek is baie netjies en ruim.
Mrt 2025
Heleen C
5.0
Ons as volwasse gesin het baie lekker gebly met genoeg ruimte vir almal. Ligging is ideaal en is naby alles geleë. Ongelooflike mooi see-uitsig.
Feb 2025
Natasha L
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Vreeslik lekker. Skoon en netjies en die mooiste uitsig.
Aug 2024
Niel M
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker. Ja, dit was baie lekker gewees.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road Amanzimtoti, Unit 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'escalier Cabanas 513 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road Amanzimtoti, Unit 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5dcfeccc62abce68f9f9eb931bd4a582a57b4395a2be714e096ba9d3f3b877e28f13d568073bfb4b5b779d1a789cc0bdfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti Unit 513 L'escalier Cabanas 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.057353 30.883671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang