Successfully reported
+18

Lesedi Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, 67 Lesedi, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lesedi Lodge is in Sondela-natuurreservaat in die Limpopo-provinsie geleë, net buite die dorpie Bela Bela. Die lodge is ongeveer 90 minute vanaf Johannesburg internasionale lughawe.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, hoekbad en stort. Daar is 'n buitestort wat uit hierdie badkamer lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer tussen hulle en beskik oor 'n dubbelwasbak, stort en toilet.

Die oopplan-solderarea is toegerus met 'n dubbelbed, 2 slaapbanke, stoele en tafels, 'n ingeboude kas en 'n privaat badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Van die solderarea af lei 'n houtdekarea met 'n tafel en 2 stoele wat uitkyk oor die boma-area en drinkgat.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, potte, eetgerei en breekware. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en voorlaaier-wasmasjien. Die sitkamer beskik oor 3 2-sitplek-banke en 'n platskerm-TV met 'n beperkte DStv-ruiker en 'n DVD-speler. Daar is speletjies, legkaarte en leesstof in die kas. Die buite-vermaakarea is 'n stoep met 'n 8-sitplek-tafel, 'n 2-sitplek-bank, koffietafel en 'n ingeboude braai. Die stoep kan ten volle toegemaak word met seilblindings.

Daar is 'n batterystelsel en 'n omskakelaar vir load shedding. Die stoof/oond is nie aan die battery gekoppel nie en kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.

Daar is ook 'n boma-area, met 10 stoele om 'n vuurput. Alle kamers sluit linne en handdoeke in, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Sondela-natuurreservaat bied 'n verskeidenheid wildinteraksies, natuurwandelings, MTB-roetes. Doendinge sluit wildritte, perderitte, 4x4, swembaddens, tennisbaan, spa en besoeke aan wildrehabilitasiesentrums in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda B
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend en gerieflik. Ons het weereens baie lekker gebly. Die huis is gerieflik ingerig en die ouers, garde wat 76 en 80 is, het die diere wat nab...
Sien meer
Sep 2024
Willem P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly en gekuier saam met die familie. Sien sterre.
Jun 2024
Anne L
5.0
Awesome place, very comfortable and relaxing. We had a very enjoyable stay at the lodge and will definitely return for another visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Petro B
4.8
Fantasties, goeie diens. Ons bly altyd lekker by Lesedi Lodge - huis het alles wat jy benodig en nog meer. Geen klagtes nie en sal Lesedi Lodge aanbev...
Sien meer
Jul 2025
Arlene V
Gesin met tieners
4.8
Baie dankie Heloise vir jou gasvryheid. Hemels! Die stilte, privaatheid, geriewe. Die loft met pooltafel vir die tieners was 'n onverwagse plus. Wens ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, 67 Lesedi, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Lesedi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, 67 Lesedi, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ZuLRrUKDLpWURNVSYFBbXi0Zxg4FDJX7f8wKkrsisztUKewK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 Sondela Nature Reserve 67 Lesedi 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.92131 28.405725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang