Successfully reported
+22

Lesego Guest House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 117 Cassien Street, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lesego Guest House is 'n ruim gastehuis in Hartbeespoortdam wat 10 kamers bied wat elk 2 gaste kan akkommodeer.

Die gastehuis beskik oor 12 stylvol gemeubileerde kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke ook voorsien. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv, lugversorging, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die gastehuis het 'n swembad om in af te koel op somersdae en 'n Jacuzzi vir die winter. Vir die meer avontuurlustiges kan toere en verskeie doendinge tydens jou verblyf gereël word.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en Lesego Guest Home is naby die dam, restaurante en piekniekplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Nkosana L
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. The manager was very friendly and accommodative. Respectful to all guests and provision of information, very helpful indee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tsietsi M
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming and friendly. Was welcoming, please the beds are not in good condition. Please advise them to change the beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Raymond J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Quiet, safe and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Serape Aubrey S
Saam met vriende
5.0
I wish to go back again. 1 night was so brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Monique D
Saam met vriende
4.6
Best host and a homely feel. Very friendly and efficient host who did everything to make sure we had everything we needed to feel at ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hartley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 117 Cassien Street, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Lesego Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 117 Cassien Street, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8xqwbjd5k3LSrgTgafRG0SNpIo6DhgCkZlYWbJXpbudLS04ZQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 56 5 1 4 117 Cassien Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.725265902749 27.875329256058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang