Letaba River Lodge
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Letaba River Lodge is in Tzaneen, Limpopo, 'n area wat veral bekend is vir sy wildreservate, wild en ikoniese besienswaardighede wat Magoebaskloof en Wolkbergberge insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 36 eenhede wat geskik is om tot 75 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n privaat ingang, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, speletjieskamer, 'n restaurant en kroeg, konferensiegeriewe, gastesitkamer, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, wildritte, wildkyk, swem, visvang en begeleide staptogte insluit.
Doendinge/besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, groot vyf, kunsvlieghengel, forel- en baarshengel, wildritte en begeleide staptogte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 121
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 85 Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Letaba River Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang